Betekenis:
• Die moontlikheid dat iets gaan gebeur.
• 'n Goeie geleentheid of 'n beurt.
Gebruik:
• Die kans daarop is werklik 0 persent!
• Dit is nou jou kans!
Spreekwoord:
• Hy het nie 'n kat se kans nie. [Geen kans op sukses.]
• Stadige gans verloor sy kans. [Deur stadig op te tree, verloor 'n mens goeie kanse.]