Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minste
minste [boodskap #127106] Wo, 17 Julie 2019 10:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minste
Afbreking: min•ste




Byvoeglike naamwoord: min
Vergrotende trap: minder
Oortreffende trap: minste

Betekenis:
• Oortreffende trap van weinig of min. Nie baie nie; in geringe mate.

Gebruik:
• Ek het die minste pap gekry.

Antoniem:
• meeste

Vertaling:
Engels: fewest, least, slightest, smallest.
Nederlands: minste


Selfstandige naamwoord: minste
Meervoud: minstes

Betekenis:
• Die kleinste of geringste.

Gebruik:
• Wees die minste en gee jou boetie ook 'n beurt.

Spreekwoord:
• Laaste, maar nie die minste nie. [Wel die laaste, maar net so belangrik as die ander.]

Vertaling:
Engels: least
Nederlands: minste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp:
Volgende onderwerp: gou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:50:32 MGT 2024