Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afbreking
afbreking [boodskap #127099] Wo, 17 Julie 2019 06:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20615
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afbreking
Afbreking: af•bre•king



Selfstandige naamwoord: afbreking
Meervoud: afbrekings
Verkleinwoord: afbrekinkie
Meervoud van verkleining: afbrekinkies

Betekenis:
• Hoe iets afgebreek is/word.

Gebruik:
• Die afbreking van woorde moet streng volgens lettergrepe geskiet.

Vertaling:
Engels: breaking down, aposiopesis, demolition, dismantling
Nederlands: afbreking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaar
Volgende onderwerp: draai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 05 08:09:51 MGT 2024