Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5704] The witness
DS: [AFRIKAANS:5704] The witness [boodskap #5377 is 'n antwoord op boodskap #5416] Di, 23 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: JC Claassen[SMTP:C...@alpha.unisa.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 15:05
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5704] The witness

Ester skryf oor die Amish, en vra of ons die rolprent "The witness"
gesien het waarin die Amish-seuntjie 'n moord op die lughawe gesien
het.

Dag Ester:

Dankie vir die verdere inligting oor die interessante Amish. Maar wat het
jy gedoen toe jy na daardie fliek gekyk het? Soos op ho?rskool in die
agterste ry gesit en vry? (1) Die seuntjie het die moord op 'n stasie
gesien, NY s'n om presies te wees. Was jy te ver heen om die verskil
tussen 'n trein en 'n errouplein raak te sien?! Terloops, daai klassieke
stasiegebou van NY word dikwels in moewies gebruik, bv die
massadanstoneel in "The Fisher King" (2) Rolprent se naam is "Witness",
met Harrison Ford en Kelly McGillis. (Nee, ek's nie normaalweg so
bloukouspuntenerig nie -- net as dit by moewies kom! )
DS: [AFRIKAANS:5707] Re: The witness [boodskap #5416 is 'n antwoord op boodskap #5377] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Ester Ferreira: Library[SMTP...@info.rau.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 16:02
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5707] Re: The witness

Jou sarkasme pas beslis by jou skoonheid!


> Date sent: Tue, 23 Jan 96 14:05 SAT
> Send reply to: afri...@unseen.aztec.co.za
> From: JC Claassen
> To: Multiple recipients of list
> Subject: [AFRIKAANS:5704] The witness

> Ester skryf oor die Amish, en vra of ons die rolprent "The witness"
> gesien het waarin die Amish-seuntjie 'n moord op die lughawe gesien
> het.
>
> Dag Ester:
>
> Dankie vir die verdere inligting oor die interessante Amish. Maar wat het
> jy gedoen toe jy na daardie fliek gekyk het? Soos op ho?rskool in die
> agterste ry gesit en vry? (1) Die seuntjie het die moord op 'n stasie
> gesien, NY s'n om presies te wees. Was jy te ver heen om die verskil
> tussen 'n trein en 'n errouplein raak te sien?! Terloops, daai klassieke
> stasiegebou van NY word dikwels in moewies gebruik, bv die
> massadanstoneel in "The Fisher King" (2) Rolprent se naam is "Witness",
> met Harrison Ford en Kelly McGillis. (Nee, ek's nie normaalweg so
> bloukouspuntenerig nie -- net as dit by moewies kom! )
>
>

************************************************************ **********
rs.Ester Ferreira Tel: National: (011) 489-2646
Information Librarian International: 27-11-489-2646
University Library Fax: National: (011) 726-7723
Rand Afrikaans University International: 27-11-726-7723
P.O. Box. 524
AUCKLAND PARK
2006
SOUTH AFRICA E-mail: H...@info.rau.ac.za
************************************************************ **********
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5706] Re: Wapens en Grondwet
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5700] Re: Prys van 'n AK47
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:45:44 MGT 2024