Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarvoor
daarvoor [boodskap #127023] Vr, 12 Julie 2019 20:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarvoor
Afbreking: daar•voor
Samestelling: daar (v.nw.) + voor (voors.)




Voornaamwoord: daarvoor

Betekenis:
• Vir dit.
• Fisies voor iets anders.

Gebruik:
Daarvoor kry sy 3 jaar gevangenisstraf.
• Die deur gaan toeklap. Sit 'n klip daarvoor.

Spreekwoord:
• Jou neus daarvoor optrek. [Dit minag.]
• Hy lek sy lippe af daarvoor. [Jou by voorbaat in iets verlustig.]
• Hy slyp sy tande daarvoor. [Hy maak hom klaar daarvoor; iets by voorbaat geniet.]
• Hy moet maar pa staan daarvoor. [Die egtheid en betroubaarheid van iets waarborg.]

Verwant:
• daaraan
• daarby
• daardie
• daardeur
• daarheen
• daarin
• daarmee
• daarna
• daarom
• daaroor
• daarop
• daarvan

Vertaling:
Engels: therefore, for it, before it
Nederlands: daarvoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gehoor
Volgende onderwerp: daaroor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 20:51:35 MGT 2024