Usenet en dinge [boodskap #1214] |
So, 13 Julie 2003 22:35 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn wrote:
>
> Maar tog sal dit lekker wees as jy en jou partner Lorinda, die groep
> so half probeer "kontroleer" of modereer of watookal. Dan kan ons op
> daardie manier probeer om hierdie darem 'n vriendelike en eg
> Afrikaanse Usenet forum te hou? Maar die trolls sal wel hier aankom
> sodra hulle agterkom hier gaan iets aan - ongelukkig.
Nee, ek sal dit maar aan Speedy oorlaat, hy het darem al bewys hy maak
goeie keuses:-)) Ek was net sy partner in uhhmmmm er, skakings. Wel
soort van.
Ek het nie die nodige kwalifikasies om te keur nie. Jy weet, toeris en
so aan:-))As hy 'n tweede opinie nodig het is dit beter as jy dit gee.
Maar, soos jy sê, Usenet werk maar eintlik nie so nie.
Lorinda
|
|
|