Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » URL skakeling (Direkte skakeling na artikels)
URL skakeling [boodskap #126949] So, 07 Julie 2019 08:31
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 46
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
As mense direk na 'n spesifieke onderwerp wil skakel, maar nie die vooraf die URL ken nie, kan die volgende formaat gebruik word:

http://gesellig.co.za/t/[onderwerp]; of
http://gesellig.co.za/t/[forum]:[onderwerp]


So 'n paar voorbeelde, ter illustrasie:

Skakel na die artikel met onderwerp "a":
http://gesellig.co.za/t/a

As daar meer as een artikel met dieselfde naam bestaan, plaas 'n gedeelte van die forum se naam vooraan:

"Seeleeu" in die woordeboek: http://gesellig.co.za/t/w:seeleeu
"Seeleeu" in die ensiklopedie: http://gesellig.co.za/t/e:seeleeu
Vorige onderwerp: Stand van Afrikaanse Forums
Volgende onderwerp: Afrikaanse webskakels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 15:25:53 MGT 2024