Tuis » Algemeen » Kennisgewings » URL skakeling (Direkte skakeling na artikels)
URL skakeling [boodskap #126949] |
Sun, 07 July 2019 08:31 |
|
admin
Boodskappe: 46 Geregistreer: May 2018
Karma: 4
|
Volle Lid Administrateur |
|
|
As mense direk na 'n spesifieke onderwerp wil skakel, maar nie die vooraf die URL ken nie, kan die volgende formaat gebruik word:
http://gesellig.co.za/t/[onderwerp]; of
http://gesellig.co.za/t/[forum]:[onderwerp]
So 'n paar voorbeelde, ter illustrasie:
Skakel na die artikel met onderwerp "a":
http://gesellig.co.za/t/a
As daar meer as een artikel met dieselfde naam bestaan, plaas 'n gedeelte van die forum se naam vooraan:
"Seeleeu" in die woordeboek: http://gesellig.co.za/t/w:seeleeu
"Seeleeu" in die ensiklopedie: http://gesellig.co.za/t/e:seeleeu
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sun Jan 05 17:06:17 UTC 2025
|