Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hak
hak [boodskap #126888] Do, 04 Julie 2019 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dame se hakke.
'n Dame se hakke.
hak
Afbreking: hak
Uitspraak: /ɦɑk/




Selfstandige naamwoord: hak
Meervoud: hakke
Verkleinwoord: hakkie
Meervoud van verkleining: hakkies

Betekenis:
• (anatomie) Agterste deel van die voet, net onder die enkel; haksteen.
• Verhoogde deel van die skoen onder die agtervoet (wat oor en onder die hak kom).

Gebruik:
• Sy het 'n blaas op my hak.
• Hoë hakke kan sleg wees vir jou knieë.

Spreekwoord:
• Van die hak op die tak spring. [Sonder voorbereiding van die een onderwerp na 'n ander oorgaan.]

Verwant:
• hakskeen
• hoëhakskoene

Vertaling:
Engels: heel
Nederlands: hak, hiel


Werkwoord: hak
Verlede tyd: het gehak

Betekenis:
• (verouderd) Kap, sny; fynkap.

Gebruik:
• Die reeksmoordenaar hak sy slagoffers in stukke.

Vertaling:
Engels: to hack, chop, bash, cut
Nederlands: hakken

Nota:
• Pas op om nie "hak" met "haak" te verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koud
Volgende onderwerp: haak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:55:58 MGT 2024