Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Was memory lane, nou RHPS
Was memory lane, nou RHPS [boodskap #1212] So, 13 Julie 2003 22:17 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> Of waaaag...ek het dalk TIK (tong in kies) verwys na een van my all
> time favorites, The Rocky Horror Picture Show, in een of ander
> boodskap. Dit is wel moontlik. So, jy is dalk nie verkeerd nie. :-)
> Jou geheue is baie beter as myne!! :-)

Die Rocky Horror Picture Show is ook een van my gunstelinge! Ek is so
bly om jou te ontmoet:-)) Baie mense kan dit nie verdra nie. Dit was
nou eenmaal 'n cult fliek, met 'n groep sterk bewonderaars. Ek dink
nie baie mense was onverskillig daaroor nie. Daar is 'n sekere plek
hier naby Leicester Square wat die fliek elke Vrydagaand gewys het vir
jare. Mense het in kostuum soontoe gegaan (ek was nie een van hulle
nie, voordat ek die cross dressing mantel gegee word, al weet ek
steeds nie hoe 'n vrou kan cross dress nie:-))veral nie na watsenaam
in Annie Hall nie.

Lorinda
Re: Was memory lane, nou RHPS [boodskap #1220 is 'n antwoord op boodskap #1212] Ma, 14 Julie 2003 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:81d5hvs7usrjnphl2j1ldq8h94ctml2d7r@4ax.com...
>
> Oh neato!! :-)
> Of soos Frank N. Furter sou gesê het:
> " How d'you do..."
> ----
>
> "It's astounding;
> Time is fleeting;
> Madness takes its toll.
> But listen closely..."
>
> Okay, ek sal stop!! :-)

Ek is by die huis vanmiddag besig om aan iets te werk... Toe ek jou pos lees
het ek dadelik my RHPS soundtrack in die CD player gesit...

> Ek moet seker versigtig wees met wat ek skryf, maar wat vir my die
> snaakste sal bly van daardie spesifieke show in Kaapstad, was dat ons
> my (erge konserwatiewe) "baas" en sy vrou ook daar raakgeloop het.
> (Hy was destyds hoof van 'n redelike groot departement van SU -
> Tygerberg kampus) :-)))

Was hulle ook in kostuum? Ja, die aanhangers van die cult kom in
eiendaardige gedaantes, soos jy hier bewys:-)


> Terloops, iets anders - het jy ook gehou van "Little Shop Of
> Horrors" ?

Ja, ek het. Dis eintlik eiendaardig, want ek hou oor die algemeen glad nie
van musicals nie... Maar daar is duidelik uitsonderings:-)


> (Nog 'n terloops ek dink ook nie 'n vrou kan rerig cross -dress nie,
> maar onthou ek was al die tyd veronderstel om mos 'n man te wees.
> Maar hulle kon my ook nie 'n ordentlike "manly man" maak nie - o nee,
> ek moes kwansuis 'n moffie man wees - om dit sommer kras en reguit uit
> te druk! Skies...) :-)

LOL. Ek kan dit glo nie, ek glo ook nie sy het dit regtig geglo nie, dit was
sommer net 'n strategie om jou kwaad te maak.

Lorinda
Re: Was memory lane, nou RHPS [boodskap #1225 is 'n antwoord op boodskap #1212] Ma, 14 Julie 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:3ev5hvsjbkhcuvlq2ng4qatm27bnfsq497@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Was hulle ook in kostuum? Ja, die aanhangers van die cult kom in
>> eiendaardige gedaantes, soos jy hier bewys:-)
>
> O jaaa, hulle was ALBEI in kostuum, en dit was JUIS wat so
> skreeusnaaks was. Hy het fishnets de lot aangehad!! :-))))

LOL. Jy is so gelukkig om iemand soos hy in daardie situasie te kon sien. Ek
dink myself daarin in, en het 'n hele wenslys van mense wat ek dolgraag daar
sou wou teekom!

>
>> LOL. Ek kan dit glo nie, ek glo ook nie sy het dit regtig geglo nie, dit was
>> sommer net 'n strategie om jou kwaad te maak.
>
> Wie sal ooit weet? Terloops, daai ou van Ierland wat almal op hol
> gehad het, se naam was Paul Bester - hy was blykbaar ook 'n
> cross-dresser. :-)))

Het hy gese hy is 'n cross-dresser?

Lorinda
Re: Was memory lane, nou RHPS [boodskap #1230 is 'n antwoord op boodskap #1212] Ma, 14 Julie 2003 19:34 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:uk06hv8c3bnsehdhrpucfuu33n8bnk9ibl@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>
>> Het hy gese hy is 'n cross-dresser?
>
> Natuurlik nie. Dit was maar die ou boelie taktiek op die groep van
> sekere mense wat sulke dinge van mense gesê het - moddergooi en hoop
> dat dit sal vassit was en is mos die orde van die dag daar?
> Ag...dis ook nou in die verlede - dis maar net dat soms kan mens nie
> help om terug te dink en te smaail nie.

Ek weet wat jy bedoel.... dis waarom ek besluit het dat dit doelbewuste
taktiek was. Dit is inderdaad om oor te lag...

Lorinda
Vorige onderwerp: Nog voorwinterlike reens
Volgende onderwerp: Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:47:19 MGT 2024