Afrikaans is 'n voorreg [boodskap #10901] |
So, 28 September 1997 00:00 |
Hein van Wyk
Boodskappe: 41 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo daar Almal!
Ek het nou regtig nie geweet daar is 'n afrikaanse nuusgroep nie. Dit is
werklik 'n voorreg om in afrikaans te gesels. Kom ons waardeer ons taal en
praat hom so lank soos wat ons kan.
Vir al ons"ingelse vrinne", dit is nie dat ons nie van engels hou nie, maar
ons is lief vir afrikaans!!!
Terwyl ek so deur hierdie nuusgroep geblaai het, wou dit vir my voorkom of
daar baie van ons afrikaanse broeders & susters oorkant die water is.
Wat 'n interresante verskynsel--- Ek sou graag met julle wou kommunikeer?!
/ Skryf gerus en laat weet hoe dit gaan.
Mooi Bly!!
Hein van Wyk/Port Elizabeth( natuurlik/Suid-Afrika)
E-Pos: he...@hinet.co.za
N.S: Wat van 'n Afrikaanse Website/ Is daar dalk iewers een op die
internet??
.
|
|
|
|
Re: Afrikaans is 'n voorreg [boodskap #10918 is 'n antwoord op boodskap #10901] |
Di, 30 September 1997 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 29 Sep 1997 18:00:47 GMT, ba...@geocities.com (Bas) wrote:
>>
Dit bring absurde beelde van iemand wat al meer giggel hoe verder
Eugene de Kock hom ondervra....!
|
|
|
Re: Afrikaans is 'n voorreg [boodskap #10969 is 'n antwoord op boodskap #10901] |
Ma, 06 Oktober 1997 00:00 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Of bedoel hy dalk dat ons ten minste 'n sin vir humor het?
Dries Venter
Koos wrote in article
...
> On Mon, 29 Sep 1997 18:00:47 GMT, ba...@geocities.com (Bas) wrote:
>
>
> >>
>
> Dit bring absurde beelde van iemand wat al meer giggel hoe verder
> Eugene de Kock hom ondervra....!
>
|
|
|