Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » [AFRIKAANS:6155] Nuus oor Switzerland
[AFRIKAANS:6155] Nuus oor Switzerland [boodskap #5812 is 'n antwoord op boodskap #5829] Ma, 19 Februarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Martin Maister  is tans af-lyn  Martin Maister
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek het gehoor van 'n groot probleem in Rusland. Iemand hed die uitslae van
volgende jaar se eleksie gestaal.

Martin
Re: [AFRIKAANS:6134] Re: Nuus oor Switzerland [boodskap #5823 is 'n antwoord op boodskap #5812] So, 18 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Reinier de Vos schreef:
> Anders as die Nederlanders, het die Switsers en Swede besef dat
> neutraliteit slegs sal werk mits dit afdwingbaar is.

Anders as Nederland lig Switserland en Swede in die periferie van
Europa en is geen van die grootmagte ooit geinteresseer gewees
om hulle te verower.

Robert.
--

Robert se Afrikaanse bladsy: http://www.xs4all.nl/~wagenaar
[AFRIKAANS:6134] Re: Nuus oor Switzerland [boodskap #5829 is 'n antwoord op boodskap #5812] Vr, 16 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reinier de Vos  is tans af-lyn  Reinier de Vos
Boodskappe: 26
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Antonie skryf:

> Daar is nou al baie op hierdie lys gepraat oor die Switzerse demokrasie. Ek
> ontvang nou die dag hierdie berig wat nogal interessant is. Ons kan weereens 'n
> paar lesse gaan neem.
>
> Die laaste sinnetjie is egter veelseggend:
> " Like the ancient Romans, most Swiss still believe that a democracy at
> arms is the surest protection from tyranny, internal or external."

[knip artikel]

Anders as die Nederlanders, het die Switsers en Swede besef dat
neutraliteit slegs sal werk mits dit afdwingbaar is.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
#include
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Re: [AFRIKAANS:6158] Re: Nuus oor Switzerland [boodskap #5842 is 'n antwoord op boodskap #5812] Wo, 21 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henry Flint  is tans af-lyn  Henry Flint
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Abi Coetzee wrote:


>> Ek het gehoor van 'n groot probleem in Rusland. Iemand hed die uitslae van
>> volgende jaar se eleksie gestaal.

Klomp twak geskrap

> Die tipe van nuus skryf ek nie op 'n poslys nie , maar direk aan jou.
^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
OEPS!!!!!!!!

> Daar is te veel mense wat die poslyste dophou en dit is die tipe nuus
> wat die regering van die buiteland wil weerhou.

Nou wat kon verkeerd gegaan het dat dit hier staan.

> Groete daar.

> ==========================================================
> Abi Coetzee
> from
> South-Africa
> ==========================================================


Henry Flint

Home: http://www.oocities.org/SunsetStrip/1712/index.html
PGP public key available on home page and key servers.
-------------------- END -----------------------------
Re: [AFRIKAANS:6158] Re: Nuus oor Switzerland [boodskap #5849 is 'n antwoord op boodskap #5842] Do, 22 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
h...@wcomp.gov.za (Henry Flint) wrote:

> Ek het gehoor van 'n groot probleem in Rusland. Iemand hed die uitslae van[/color]
>>> volgende jaar se eleksie gestaal.

> Klomp twak geskrap

>> Die tipe van nuus skryf ek nie op 'n poslys nie , maar direk aan jou.
> ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
> OEPS!!!!!!!!

>> Daar is te veel mense wat die poslyste dophou en dit is die tipe nuus
>> wat die regering van die buiteland wil weerhou.

> Nou wat kon verkeerd gegaan het dat dit hier staan.>>>

'n Baie enigmatiese "thread" hierdie. Dalk een wat die moeite werd is
om dop te hou.......:)
Vorige onderwerp: Re: [AFRIKAANS:6141] Re: Koppeling met poslys
Volgende onderwerp: [AFRIKAANS:6136] Re: Klip in die bos?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:04:51 MGT 2024