|
|
[AFRIKAANS:6134] Re: Nuus oor Switzerland [boodskap #5829 is 'n antwoord op boodskap #5812] |
Vr, 16 Februarie 1996 00:00 |
Reinier de Vos
Boodskappe: 26 Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Antonie skryf:
> Daar is nou al baie op hierdie lys gepraat oor die Switzerse demokrasie. Ek
> ontvang nou die dag hierdie berig wat nogal interessant is. Ons kan weereens 'n
> paar lesse gaan neem.
>
> Die laaste sinnetjie is egter veelseggend:
> " Like the ancient Romans, most Swiss still believe that a democracy at
> arms is the surest protection from tyranny, internal or external."
[knip artikel]
Anders as die Nederlanders, het die Switsers en Swede besef dat
neutraliteit slegs sal werk mits dit afdwingbaar is.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
#include
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
|
|
|
Re: [AFRIKAANS:6158] Re: Nuus oor Switzerland [boodskap #5842 is 'n antwoord op boodskap #5812] |
Wo, 21 Februarie 1996 00:00 |
Henry Flint
Boodskappe: 21 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Abi Coetzee wrote:
>> Ek het gehoor van 'n groot probleem in Rusland. Iemand hed die uitslae van
>> volgende jaar se eleksie gestaal.
Klomp twak geskrap
> Die tipe van nuus skryf ek nie op 'n poslys nie , maar direk aan jou.
^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
OEPS!!!!!!!!
> Daar is te veel mense wat die poslyste dophou en dit is die tipe nuus
> wat die regering van die buiteland wil weerhou.
Nou wat kon verkeerd gegaan het dat dit hier staan.
> Groete daar.
> ==========================================================
> Abi Coetzee
> from
> South-Africa
> ==========================================================
Henry Flint
Home: http://www.oocities.org/SunsetStrip/1712/index.html
PGP public key available on home page and key servers.
-------------------- END -----------------------------
|
|
|
Re: [AFRIKAANS:6158] Re: Nuus oor Switzerland [boodskap #5849 is 'n antwoord op boodskap #5842] |
Do, 22 Februarie 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
h...@wcomp.gov.za (Henry Flint) wrote:
> Ek het gehoor van 'n groot probleem in Rusland. Iemand hed die uitslae van[/color]
>>> volgende jaar se eleksie gestaal.
> Klomp twak geskrap
>> Die tipe van nuus skryf ek nie op 'n poslys nie , maar direk aan jou.
> ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
> OEPS!!!!!!!!
>> Daar is te veel mense wat die poslyste dophou en dit is die tipe nuus
>> wat die regering van die buiteland wil weerhou.
> Nou wat kon verkeerd gegaan het dat dit hier staan.>>>
'n Baie enigmatiese "thread" hierdie. Dalk een wat die moeite werd is
om dop te hou.......:)
|
|
|