Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vos
vos [boodskap #126737] So, 23 Junie 2019 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vos
'n Vos
vos
Afbreking: vos
Uitspraak: /fɔs/




Selfstandige naamwoord: vos
Meervoud: vosse
Verkleinwoord: vossie
Meervoud van verkleining: vossies

Betekenis:
• (dierkunde) Roofdier met 'n bruinrooi pels en dik behaarde stert, Vulpes vulpes.
• (perdry) Bruinrooi perd; vosperd.

Gebruik:
• Die vos het 'n skaap gevang.
• Hy gryp sy vos aan die maanhare en galop weg. O, ek het 'n perd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal.

Vertaling:
Engels: fox
Nederlands: vos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chirurg
Volgende onderwerp: hen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 04:08:09 MGT 2024