Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polimerisasie
polimerisasie [boodskap #126715] Sa, 22 Junie 2019 06:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19139
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polimerisasie
Afbreking: po•li•me•ri•sa•sie



Selfstandige naamwoord: polimerisasie
Meervoud: polimerisasies

Betekenis:
• (chemie) Die vorming van 'n polimeer deur talle identiese eenhede (monomere) in 'n lang ketting aan mekaar te bind.

Gebruik:
• Die proses van polimerisasie word onder andere vir die vervaardiging van plastiek gebruik.

Antoniem:
• depolimerisasie

Vertaling:
Engels: polymerization, polymerisation
Nederlands: polymerisatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fluïed
Volgende onderwerp: appel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 03:10:56 MGT 2024