Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lidwoord
lidwoord [boodskap #126693] Wo, 19 Junie 2019 07:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19028
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lidwoord
Afbreking: lidwoord
Samestelling: lid + woord
Uitspraak: /ˈlətvuə̯rt/




Selfstandige naamwoord: lidwoord
Meervoud: lidwoorde
Verkleinwoord: lidwoordjie
Meervoud van verkleining: lidwoordjies

Betekenis:
• (grammatika) Woordsoort wat voor 'n naamwoord (meestal 'n selfstandig naamwoord) staan, om onder meer bepaaldheid en getal aan te dui.

Gebruik:
• As jy 'n lidwoord (m.a.w. 'die' of '’n') voor 'n woord kan sit, dan is dit 'n selfstandige naamwoord.

Sinoniem:
• artikel

Hiponiem:
• bepaalde lidwoord
• onbepaalde lidwoord

afkorting:
• lw.
• lidw.

Vertaling:
Engels: article
Nederlands: lidwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: been
Volgende onderwerp: bees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:12:38 MGT 2024