Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fyt
fyt [boodskap #126691] Wo, 19 Junie 2019 06:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19024
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fyt op die middelvinger.
'n Fyt op die middelvinger.
fyt
Afbreking: fyt



Selfstandige naamwoord: fyt
Meervoud: fyte

Betekenis:
• 'n Pynlike sweer of ontsteking aan die voorpunt van 'n vinger of toon.

Gebruik:
• Die man het 'n lelike fyt aan sy vinger.
Fyte word deur die herpes simplex-virus veroorsaak.

Homofoon:
• feit (werklike toedrag, geen verdigsel nie)

Vertaling:
Engels: felon, whitlow
Nederlands: fijt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huidiglik
Volgende onderwerp: been
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 11:01:11 MGT 2024