Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huidiglik
huidiglik [boodskap #126690] Wo, 19 Junie 2019 06:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19022
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huidiglik
Afbreking: hui•dig•lik



Bywoord: huidiglik

Betekenis:
• (spreektaal) Op die huidige tydstip.

Gebruik:
• Daar bestaan nie 'n woord of verbuiging soos huidiglik in enige gesaghebbende Afrikaanse woordeboek nie.
• Die korter en gebruiksvriendelike “tans”, in plaas van "huidiglik", sal jou 'n groot vernedering spaar!

Sinoniem:
• tans (voorkeurvorm)
• nou
• teenswoordig
• deesdae

Vertaling:
Engels: now
Nederlands: tegenwoordig, thans, heden, vandaag de dag, heden ten dage, dezer dagen

Nota:
• Die gebruik van "huidiglik" i.p.v. "tans" of "nou" word ten sterkste deur die Taalkommissie afgekeur.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slang
Volgende onderwerp: fyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 09:24:17 MGT 2024