Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkelvoud
enkelvoud [boodskap #126575] Wo, 12 Junie 2019 08:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enkelvoud
Afbreking: en•kel•voud
Uitspraak: /ˈeŋkəɫfəʊ̯t/




Selfstandige naamwoord: enkelvoud
Meervoud: enkelvoude
Verkleinwoord: enkelvoudjie
Meervoud van verkleining: enkelvoudjies

Betekenis:
• 'n Woordvorm wat 'n enkeltal van iets uitdruk. Benoeming, aanduiding van 'n enkele persoon of ding.

Gebruik:
• Perd is die enkelvoud van perde.
• Die lidwoord 'n word voor 'n enkelvoud gebruik.
• Sommige selfstandige naamwoorde, soos melk of reën, kom in tale soos Afrikaans slegs in die enkelvoud voor.

Sinoniem:
• singularis

Antoniem:
• dualis
• meervoud

Afkorting:
• ekv.

Afgelei:
• enkelvoudig
• enkelvoudsvorm

Vertaling:
Engels: singular
Nederlands: enkelvoud
Venda: vhuthihi
Zoeloe: ubunye

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meervoud
Volgende onderwerp: afkorting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:47:07 MGT 2024