Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koste
koste [boodskap #126558] Di, 11 Junie 2019 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koste
Afbreking: kos•te



Selfstandige naamwoord: koste
Meervoud: koste, kostes
Verkleinwoord: kostetjie
Meervoud van verkleining: kostetjies

Betekenis:
• Die prys; hoeveelheid geld, tyd, ens. wat benodig of gebruik word.
• Nadeel; skade; negatiewe verlies wat plaasvind of moet plaasvind.

Gebruik:
• Ons sal die koste moet sny om bankrotskap te vermy.
• As jy die hele tyd oefen, is die koste 'n gebrek aan vrye tyd.

Hiponiem:
• insetkoste
• konstruksiekoste
• studiekoste
• transportkoste

Afgelei:
• onkoste

Vertaling:
Engels: cost, expense, expenditure
Nederlands: kost

Nota:
• Die woord bly gewoonlik in die enkelvoud en meervoud dieselfde.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verminder
Volgende onderwerp: voorstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:35:18 MGT 2024