Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderskei
onderskei [boodskap #126546] Ma, 10 Junie 2019 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderskei
Afbreking: on•der•skei




Werkwoord: onderskei
Verlede tyd: het onderskei

Betekenis:
• Om die verskil tussen dinge te sien. Om op die basis van kenmerkende verskille aan 'n groep toe te wys of in groepe te verdeel.

Gebruik:
• Mens behoort darem tussen reg en verkeerd te kan onderskei.
• Twee soorte sterreswerms word onderskei: bolvormige en oop swerms.

Sinoniem:
• differensieer
• uitken

Afgelei:
• onderskeid
• onderskeiding
• onderskeier

Vertaling:
Engels: to distinguish
Nederlands: onderscheiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenheid
Volgende onderwerp: teorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:13:42 MGT 2024