Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wetenskap
wetenskap [boodskap #126530] So, 09 Junie 2019 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19138
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wetenskap
Afbreking: we•ten•skap




Selfstandige naamwoord: wetenskap
Meervoud: wetenskappe
Verkleinwoord: wetenskappie
Meervoud van verkleining: wetenskappies

Betekenis:
• Gesamentlike kennis van die mensdom in terme van feite, verskynsels en wette ontwikkel deur waarneming, eksperimentering en logiese redenering.

Gebruik:
• Daar word dikwels onderskei tussen eksperimentele wetenskap (waarneming en toetsing van kennis) en toegepaste wetenskap (wetenskap in die daaglikse lewe).

Verwant:
• wetenskaplik
• wetenskaplike
• wetenskapfiksie

Hiponiem:
• biologie
• chemie
• fisika

Vertaling:
Engels: science
Nederlands: wetenschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nedersettings
Volgende onderwerp: stig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 17:55:20 MGT 2024