Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feit
feit [boodskap #126528] So, 09 Junie 2019 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feit
Afbreking: feit




Selfstandige naamwoord: feit
Meervoud: feite
Verkleinwoord: feitjie
Meervoud van verkleining: feitjies

Betekenis:
• Iets wat vasstaan, wat gebeur het, wat gedoen of vasgestel is; wat waar is en nie 'n verdigsel is nie.

Gebruik:
• Dit is nie net my mening nie, dit is 'n voldonge feit!
• Dit is 'n feit dat 'n koei skyt.

Homofoon:
• fyt (pynlike sweer aan 'n vinger)

Vertaling:
Engels: fact
Nederlands: feit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amper
Volgende onderwerp: nedersettings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:19:45 MGT 2024