Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestaande
bestaande [boodskap #126517] So, 09 Junie 2019 09:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestaande
Afbreking: be•staan•de



Selfstandige naamwoord: bestaande
Meervoud: bestaandes

Betekenis:
• Dit wat reeds daar is.

Gebruik:
• Help ons om die bestaande te verbeter.

Vertaling:
Engels: existing
Nederlands: bestaan


Byvoeglike naamwoord: bestaande

Betekenis:
• Dit wat reeds daar is; huidige.
• Wat bestaan uit.

Gebruik:
• Ná die vloed moes die helfte van die bestaande geboue herstel word.
• 'n Sweetpak is 'n stel sportklere bestaande uit 'n broek (oefenbroek) en 'n baadjie met 'n ritssluier.

Vertaling:
Engels: existing
Nederlands: bestaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Rooms-Katolieke
Volgende onderwerp: studies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 08:44:06 MGT 2024