Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Grieks
Grieks [boodskap #126508] So, 09 Junie 2019 08:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Grieks
Afbreking: Grieks
Uitspraak: /χriks/




Selfstandige naamwoord: Grieks
Meervoud:

Betekenis:
• (taal) Indo-Europese taal met ongeveer 12,3 miljoen sprekers; die amptelike taal van Griekeland en een van die amptelike tale van Ciprus. Tot 1974 was daar egter twee variante van Grieks: Dhimotiki en Katharewoesa.

Gebruik:
• In Griekeland word Grieks gepraat!

Spreekwoord:
• Dis Grieks vir my. [Ek verstaan dit glad nie.]

Vertaling:
Engels: Greek
Grieks: ελληνικά
Nederlands: Grieks
Sotho: Segerika, Segirike
Swazi: siGrekhi, siGrikhi
Tswana: Segeriki
Venda: Lugerika, Tshigerika
Xhosa: isiGrike
Zoeloe: isiGriki, isiGrikhi, isiGreki


Byvoeglike naamwoord: Grieks
Attributief: Griekse
Partitief: Grieks

Betekenis:
• Van, betreffende Griekeland, die Grieke of Griekse taal.

Gebruik:
• Die man is Grieks, maar sy vrou is Afrikaans.

Afkorting:
• Gr.

Vertaling:
Engels: Greek
Nederlands: Grieks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blare
Volgende onderwerp: Berlyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:46:09 MGT 2024