Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blare
blare [boodskap #126503] Sa, 08 Junie 2019 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Blare
Blare
blare
Afbreking: bla•re
Uitspraak: /ˈblɑːrə/




Selfstandige naamwoord: blaar
Meervoud: blare
Verkleinwoord: blaartjie
Meervoud van verkleining: blaartjies

Betekenis:
• Meervoud van blaar; meer as een blaar.

Gebruik:
• In die herfs val al die blare van die bome af.

Spreekwoord:
• Hy is deur die blare. [Hy is deurmekaar; dronk.]
• ’n Ou bok hou van jong blare. [Ou mans hou van jong meisies.]
• Waar die blare roer, waai daar 'n windjie. ['n Skynbaar nietige teken kan belangrike sake aandui.]

Vertaling:
Engels: leaves
Nederlands: blaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ernstige
Volgende onderwerp: Grieks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:11:55 MGT 2024