Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insluitend
insluitend [boodskap #126483] Sa, 08 Junie 2019 11:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insluitend
Afbreking: in•slui•tend



Byvoeglike naamwoord: insluitend
Attributief: insluitende

Betekenis:
• Wat iets of iemand insluit; deel maak van iets.

Gebruik:
• 'n Spesifieke klaskamersituasie in 'n insluitende leeromgewing.

Sinoniem:
• inklusiewe

Afkorting:
• insl.

Vertaling:
Engels: inclusive
Nederlands: inclusief


Bywoord: insluitend

Betekenis:
• Die begin van 'n verduidelikende opsomming.

Gebruik:
• Mandoza het in verskeie tale gesing, insluitend Afrikaans, Zoeloe, Xhosa en Engels.

Sinoniem:
• inklusief

Vertaling:
Engels: including
Nederlands: insluitend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hulp
Volgende onderwerp: voorwerpe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:30:56 MGT 2024