bydrae [boodskap #126462] |
Sa, 08 Junie 2019 05:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19021 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bydrae
Afbreking: by•dra•e
Selfstandige naamwoord: bydrae
Meervoud: bydraes
Verkleinwoord: bydraetjie
Meervoud van verkleining: bydraetjies
Betekenis:
• Skenking of iets wat 'n saak help; wat mens as sy aandeel tot 'n gemeenskaplike doel gee; kontribusie.
Gebruik:
• My bydrae is om pannekoek te bak.
Sinoniem:
• aandeel
• aalmoes
• geskenk
Verwant:
• bydra
Vertaling:
Engels: contribution
Nederlands: bijdrage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|