Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waargeneem
waargeneem [boodskap #126459] Vr, 07 Junie 2019 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waargeneem
Afbreking: waar•ge•neem



Werkwoord: neem waar, waarneem
Verlede tyd: het waargeneem
Teenwoordige deelwoord: waarnemende

Betekenis:
• Verlede deelwoord van waarneem; met die oë gesien; tydelik vir iemand ingestaan.

Gebruik:
• Die boot se bemanning het die vuurtoring net betyds waargeneem.
• My kollega het waargeneem terwyl ek op vakansie was.

Vertaling:
Engels: observed, perceived
Nederlands: waargenomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lyf
Volgende onderwerp: sikofant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:19:36 MGT 2024