Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voëls
voëls [boodskap #126455] Vr, 07 Junie 2019 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Versie soorte voëls.
Versie soorte voëls.
voëls
Afbreking: vo•ëls
Uitspraak: /fuə̯ɫs/




Selfstandige naamwoord: voël
Meervoud: voëls
Verkleinwoord: voëltjie
Meervoud van verkleining: voëltjies

Betekenis:
• Meervoud van voël; meer as een voël.
• Voëls (Latyn: Aves), 'n klas van die rugstringdiere (Chordata).

Gebruik:
• 'n Swerm voëls vlieg gesinchroniseerd deur die lug.
Voëls is tweevoetige, warmbloedige, eierlêende, gewerwelde diere, wat gekenmerk word deur vlerke met vere, asook bene wat hol van binne is.

Vertaling:
Engels: birds
Nederlands: vogels

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natuur
Volgende onderwerp: geopen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 02:52:11 MGT 2024