Nog voorwinterlike reens [boodskap #1200] |
So, 13 Julie 2003 15:25 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien my pos verskyn so stuk stuk, so ek sal maar 'n bietjie wag om
te sien of die ander ook aankom voor ek dit alles oorskryf:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Nog voorwinterlike reens [boodskap #1215 is 'n antwoord op boodskap #1200] |
So, 13 Julie 2003 22:48 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0307130725.62d7f987@posting.google.com...
> Ek sien my pos verskyn so stuk stuk, so ek sal maar 'n bietjie wag om
> te sien of die ander ook aankom voor ek dit alles oorskryf:-)
>
> Lorinda
Ek kry nou pas eers weer pos op hierdie NG, die res van die naweek was hier
niks!!
Ek dink, wel almal het naweek en ons wens mekaar nie eens 'n lekker naweek
nie.
Maar dis gewoon weer die provider wat maar stadig die pos laat sien, hulle
sal dink, huh, wat in die aarde gaan aan hier, op die NG word nooit gepraat
nie.
Almal lekker naweek gehad??
Ek het lekker van die baie mooie weer geniet, so 24 tot 28 grade en die res
van die week, gaan dit ook almal lekker wees.
Gisteraand het ek lekker met vriende langs die see gesit en ge-eet. Ons het
lekker gekuier.
Wel almal 'n lekker week en werk nie te hard nie!!
Gr.Rico, die ook 'n bietjie bekommerd is oor GLou.
Ek wens maar dat in die hemel ook internet is, want as ek daar is, sal ek
vir julle laat weer, dat ek daar is :-)
|
|
|
Re: Nog voorwinterlike reens [boodskap #1218 is 'n antwoord op boodskap #1215] |
Ma, 14 Julie 2003 14:30 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" skryf in boodskap news:3f11e1c5$0$49102$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> Ek kry nou pas eers weer pos op hierdie NG, die res van die naweek was hier
> niks!!
> Ek dink, wel almal het naweek en ons wens mekaar nie eens 'n lekker naweek
> nie.
>
> Maar dis gewoon weer die provider wat maar stadig die pos laat sien, hulle
> sal dink, huh, wat in die aarde gaan aan hier, op die NG word nooit gepraat
> nie.
>
> Almal lekker naweek gehad??
>
> Ek het lekker van die baie mooie weer geniet, so 24 tot 28 grade en die res
> van die week, gaan dit ook almal lekker wees.
> Gisteraand het ek lekker met vriende langs die see gesit en ge-eet. Ons het
> lekker gekuier.
>
> Wel almal 'n lekker week en werk nie te hard nie!!
>
> Gr.Rico, die ook 'n bietjie bekommerd is oor GLou.
> Ek wens maar dat in die hemel ook internet is, want as ek daar is, sal ek
> vir julle laat weer, dat ek daar is :-)
Dit was hier ook baie warm oor die naweek, en vandag ook. Die Engelse is nie
op hulle beste in die hitte nie, hulle is nie daaraan gewoond nie:-))
Ek hoop jy het ook 'n lekker week, maar ek weet darem nie van die hemelse
internet nie. Snaaks dat jy nou daaraan dink in verband met jou
bekommernis....
Lorinda
|
|
|