Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insluitende
insluitende [boodskap #126323] Sa, 01 Junie 2019 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insluitende
Afbreking: in•slui•ten•de



Byvoeglike naamwoord: insluitend
Attributief: insluitende

Betekenis:
• Attributiewe vorm van insluitend: wat iets of iemand insluit; deel maak van iets.

Gebruik:
• Werkersdag word in talle lande, insluitende Suid-Afrika gevier.
• Spesies van hierdie orde kom wêreldwyd voor, insluitende woestyne en ysbedekte gebiede.

Vertaling:
Engels: inclusive
Nederlands: inclusief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oop
Volgende onderwerp: beleid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:39:07 MGT 2024