Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kanada
Kanada [boodskap #126319] Sa, 01 Junie 2019 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18932
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kanada
Afbreking: Ka•na•da



Pleknaam: Kanada

Betekenis:
• (land) Die mees noordelike land in Noord-Amerika asook die wêreld.

Gebruik:
Kanada se hoofstad is Ottawa – dit is die setel van die nasie se parlement, asook die tuiste van die Goewerneur-Generaal en eerste minister.

Afkorting:
• Kan.

Verwant:
• Kanadees
• Kanadese

Vertaling:
Engels: Canada
Nederlands: Canada

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sukses
Volgende onderwerp: Olimpiese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 13:59:33 MGT 2024