Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanleiding
aanleiding [boodskap #126315] Sa, 01 Junie 2019 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18931
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanleiding
Afbreking: aan•lei•ding



Selfstandige naamwoord: aanleiding
Meervoud: aanleidings, aanleidinge

Betekenis:
• Dit wat iets tot gevolg het; die direkte oorsaak of rede; omstandigheid wat die geleentheid bied.

Gebruik:
• Dit het aanleiding gegee tot groot ontwikkeling in die streek.
• Koekenaap het ontstaan na aanleiding van 'n besproeiingsskema wat in 1928 daar begin is.

Verwant:
• rede
• oorsaak

Vertaling:
Engels: cause, reason, occasion, motive, inducement
Nederlands: aanleiding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plante
Volgende onderwerp: los
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 13:25:23 MGT 2024