Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wetenskaplike
wetenskaplike [boodskap #126294] Do, 30 Mei 2019 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18934
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wetenskaplike
Afbreking: we•ten•skap•li•ke



Byvoeglike naamwoord: wetenskaplik
Vergrotende trap: wetenskapliker
Oortreffende trap: wetenskaplikste
Attributief: wetenskaplike
Partitief: wetenskaplikes

Betekenis:
• Attributiewe vorm van wetenskaplik: met betrekking tot of volgens die wetenskap.

Gebruik:
• Vandag word die wetenskaplike metode gesien as die standaardmetode vir wetenskap, wat klem lê op die noukeurige waarneming, eksperimentering, meting, wiskunde en herhaling.

Vertaling:
Engels: scientific
Nederlands: wetenschappelijke


Selfstandige naamwoord: wetenskaplike
Meervoud: wetenskaplikes

Betekenis:
• Persoon wat wetenskap beoefen; Iemand wat hom met die wetenskap bemoei.

Gebruik:
• Leonardo da Vinci was 'n Italiaanse wetenskaplike en 'n veelweter.

Vertaling:
Engels: scientist
Nederlands: wetenschapper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgevolg
Volgende onderwerp: pligsbesef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 14:40:15 MGT 2024