Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelede
gelede [boodskap #126286] Do, 30 Mei 2019 06:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelede
Afbreking: ge•le•de




Bywoord: gelede

Betekenis:
• Dit wat verby is; wat in die verlede afgespeel het.

Gebruik:
• Die bus is 5 minute gelede hier verby.
• Die laaste glasiale tyd het sowat 15 000 jaar gelede geëindig, terwyl die huidige ystydperk steeds voortduur.

Vertaling:
Engels: past, ago, since
Nederlands: gelede


Byvoeglike naamwoord: geleed
Attributief: gelede

Betekenis:
• Attributiewe vorm van geleed: wat uit segmente of litte bestaan.

Gebruik:
• Insekte het, nes ander geleedpotiges, gesegmenteerde liggame en gelede pote.

Afgelei:
• geleedpotig

Vertaling:
Engels: arthropodal
Nederlands: geleed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besitting
Volgende onderwerp: groen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:19:16 MGT 2024