Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5935] Re: SECMAIL
DS: [AFRIKAANS:5935] Re: SECMAIL [boodskap #5643] Do, 01 Februarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: donderdag 1 februari 1996 10:34
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5935] Re: SECMAIL

On 1 Feb 96 at 9:11, Marius Swart wrote:

> As ek kyk na die tempo waarteen nuwe pos
> van die lys af instroom, het ek nie eintlik tyd om deur lang
> prosedures te gaan om 'n booskap te lees nie. "Delete" knoppies werk
> makliker.

Ek weet nie - op P-Mail vra "forward" of "Reply" net een knoppie meer
as "delete".

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
DS: [AFRIKAANS:5933] Re: SECMAIL [boodskap #5652 is 'n antwoord op boodskap #5643] Do, 01 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Marius Swart[SMTP...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: donderdag 1 februari 1996 10:11
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5933] Re: SECMAIL

>>> Marius het gevra:
>>>
>>>> Hoepel, gebruik jy windows95 se pos fasiliteit? Ek sien dit breek
>>>> nie lang lyne op sinvolle plekke af nie. Ek weet van ander wat 'n
>>>> probleem daarmee het.
>>>>
>>> Nee, ek gebruik SECMAIL as deel van die Worldnet Africa-pakket (in
>>> Windows 3.1).
>>>
>>> Hoepel
>>
>> Dit werk nie. Ek kry net klein gedeeltes van jou boodskap. Die
>> opening van elke paragraaf. Die res verdwyn uit die venster van die
>> skerm af.

> Daar is 'n makliker manier. Ek "Forward" of "Reply" die boodskap met
> die opsie om dit te redigeer. In die redigeerskerm kan ek dan alles
> rustig lees. As ek klaar is, aborteer ek bloot die "forward" of
> "reply".
>
> Dis now hoe dit vir my werk in Pegasus vir Windows.

Ek sal graag wil weet of daar opsies iewers in die posprogramme is
wat dit moontlik maak om die lyne af te breek. 'n Spesifieke program
vir Unix doen dieselfde. As ek kyk na die tempo waarteen nuwe pos van
die lys af instroom, het ek nie eintlik tyd om deur lang prosedures
te gaan om 'n booskap te lees nie. "Delete" knoppies werk makliker.

'n Ander alternatief is om die lyne af te breek voor die pos
gestuur word (deur 'Enter' te druk). Maar ek weet dit is ook maar
lastig om so te werk.

Groete
arius
DS: [AFRIKAANS:5931] Re: SECMAIL [boodskap #5661 is 'n antwoord op boodskap #5643] Do, 01 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: donderdag 1 februari 1996 9:25
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5931] Re: SECMAIL

On 31 Jan 96 at 17:06, Freek Eek wrote:

>> Marius het gevra:
>>
>>> Hoepel, gebruik jy windows95 se pos fasiliteit? Ek sien dit breek
>>> nie lang lyne op sinvolle plekke af nie. Ek weet van ander wat 'n
>>> probleem daarmee het.
>>>
>> Nee, ek gebruik SECMAIL as deel van die Worldnet Africa-pakket (in
>> Windows 3.1).
>>
>> Groetnis
>> Hoepel
>
> Dit werk nie. Ek kry net klein gedeeltes van jou boodskap. Die
> opening van elke paragraaf. Die res verdwyn uit die venster van die
> skerm af. Ek oorweeg dit al om 'n tweede skerm langsaan neer te
> sit. ======================================================= Freek

Daar is 'n makliker manier. Ek "Forward" of "Reply" die boodskap met
die opsie om dit te redigeer. In die redigeerskerm kan ek dan alles
rustig lees. As ek klaar is, aborteer ek bloot die "forward" of
"reply".

Dis now hoe dit vir my werk in Pegasus vir Windows.

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
Re: DS: [AFRIKAANS:5933] Re: SECMAIL [boodskap #5686 is 'n antwoord op boodskap #5652] Vr, 02 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> >
>>>> >Hoepel, gebruik jy windows95 se pos fasiliteit?>>>

Verskoon my as ek iets se wat almal weet, maat loshande die beste
leser en skrywer vir die NUUSGROEPE is Free Agent wat steeds in
Beta-vorm gratis van die net afgelaai kan word.
Dit laat jou onder meer toe om opline te gaan, artikels vinnig af te
laai en dit off-line te lees en ook off-line atwoorde te komponeer
(ook na e-mail). Dan gaan jy net weer opline om te stuur.
Dit hou ook alles wat jy afgelaai het.
Ek kan die Net-adress gaan opsoek as iemand belangstel. Anders kan 'n
mens net 'n net-soektog loods na Free Agent of na Forte - die
maatskppy, wat 'n home page het.
Re: DS: [AFRIKAANS:5933] Re: SECMAIL [boodskap #5710 is 'n antwoord op boodskap #5652] Di, 06 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Henry Flint  is tans af-lyn  Henry Flint
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:




> Verskoon my as ek iets se wat almal weet, maat loshande die beste
> leser en skrywer vir die NUUSGROEPE is Free Agent wat steeds in
> Beta-vorm gratis van die net afgelaai kan word.
> Dit laat jou onder meer toe om opline te gaan, artikels vinnig af te
> laai en dit off-line te lees en ook off-line atwoorde te komponeer
> (ook na e-mail). Dan gaan jy net weer opline om te stuur.
> Dit hou ook alles wat jy afgelaai het.
> Ek kan die Net-adress gaan opsoek as iemand belangstel. Anders kan 'n
> mens net 'n net-soektog loods na Free Agent of na Forte - die
> maatskppy, wat 'n home page het.


Die adres is: http://www.forteinc.com/forte/




Henry Flint

Home: http://www.oocities.org/SunsetStrip/1712/index.html
PGP public key available on home page and key servers.
-------------------- END -----------------------------
Vorige onderwerp: Opname oor lesers van groep
Volgende onderwerp: Re: LECTURES ON SOUTH AFRICA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:56:17 MGT 2024