Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besitting
besitting [boodskap #126285] Wo, 29 Mei 2019 20:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18935
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besitting
Afbreking: be•sit•ting




Selfstandige naamwoord: besitting
Meervoud: besittinge, besittings
Verkleinwoord: besittinkie
Meervoud van verkleining: besittinkies (besittingtjies)

Betekenis:
• Dit wat iemand in eiendom het; wat aan 'n persoon behoort en dus deur hom/haar besit word.

Gebruik:
• Die ou kombers was die boemelaar se enigste aardse besitting.
• My waardevolste besitting is my trouring.

Vertaling:
Engels: possession, property
Nederlands: bezitting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandag
Volgende onderwerp: gelede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 14:55:22 MGT 2024