Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baniaan (Waringin)
Baniaan [boodskap #126282] Wo, 29 Mei 2019 18:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Baniaan-boom
'n Baniaan-boom
Die baniaan of waringin is 'n Indiese vyeboom, heilig vir die Hindoes. Lote van die takke van die boom groei na die grond en op dié manier sprei die bome totdat ’n groot oppervlakte bedek word, soos die Wonderboom by Pretoria. Een baniaan het al skuilplek aan 7,000 mense gebied.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bangor
Volgende onderwerp: Banjo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 22:24:21 MGT 2024