Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behalwe
behalwe [boodskap #126263] Wo, 29 Mei 2019 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18928
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
behalwe
Afbreking: be•hal•we




Voorsetsel: behalwe

Betekenis:
• Met uitsondering van. Iets of iemand word uitsluit.

Gebruik:
• Almal behalwe die stout kinders kan pannekoek kry.

Sinoniem:
• buite
• buiten
• sonder
• uitgesonder
• uitsluitend

Afgelei:
• allesbehalwe

Vertaling:
Engels: except, but, save
Nederlands: behalve

Nota:
• Die woord kan as 'n voorsetsel of 'n voegwoord optree.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorsien
Volgende onderwerp: vrygestel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 10:17:50 MGT 2024