Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorsien
voorsien [boodskap #126262] Wo, 29 Mei 2019 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorsien
Afbreking: voor•sien




Werkwoord: voorsien
Verlede tyd: het voorsien

Betekenis:
• Weet wat gaan gebeur; vooruit sien; 'n profetiese blik hê.
• Vir iemand iets gee; voorsorg tref; sorg vir; verskaf.

Gebruik:
• Hy voorsien dat die belegging binnekort sal begin groei.
• U sal van alle benodigdhede voorsien word.

Afgelei:
• voorsiening

Vertaling:
Engels: to predict, foresee, anticipate; to provide, supply
Nederlands: voorzien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewilde
Volgende onderwerp: behalwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 06:32:58 MGT 2024