Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elemente
elemente [boodskap #126258] Wo, 29 Mei 2019 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elemente
Afbreking: ele•men•te



Selfstandige naamwoord: element
Meervoud: elemente
Verkleinwoord: elementjie
Meervoud van verkleining: elementjies

Betekenis:
• (chemie) (tegniek) (wiskunde) Meervoud van element; meer as een element.

Gebruik:
• Radioaktiewe elemente verander deur radioaktiewe verval na 'n ander elemente.
• Ons gaan sukkel om te braai, die elemente is teen ons vandag.
• Die loodgieter ry spaar elemente op sy bakkie saam.
• Hoeveel elemente het die versameling?
• Moskolonies is belangrike elemente van talle ekostelsels, van die toendra tot die tropiese reënwoud.

Vertaling:
Engels: elements
Nederlands: elementen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: getal
Volgende onderwerp: dienste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:21:05 MGT 2024