Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getal
getal [boodskap #126257] Wo, 29 Mei 2019 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
getal
Afbreking: ge•tal




Selfstandige naamwoord: getal
Meervoud: getalle
Verkleinwoord: getalletjie
Meervoud van verkleining: getalletjies

Betekenis:
• 'n Aanduiding van 'n hoeveelheid met behulp van syfers soos 1, 2, 3, 100, 300 ens. (en soms ook kommas en punte).

Gebruik:
• Vier is 'n ewe getal en drie is 'n onewe getal.

Verwant:
• aantal
• hoeveelheid

Afgelei:
• atoomgetal

Vertaling:
Engels: number
Nederlands: getal

Nota:
• Let op: "getal" sê vir ons presies hoeveel daar van iets is, maar "aantal" dui op 'n onbepaalde hoeveelheid.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: periode
Volgende onderwerp: elemente
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 07:56:06 MGT 2024