Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Australië
Australië [boodskap #126215] Ma, 27 Mei 2019 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Australië
Afbreking: Au•stra•lië




Pleknaam: Australië

Betekenis:
• 'n Land en soewereine staat in die Suidelike Halfrond, amptelik die Australiese Gemenebes.

Gebruik:
• Ons toer deur Australië.
Australië is die sesde grootste land ter wêreld en bestaan uit die Australiese kontinent, die eiland Tasmanië en ander eilande in die Indiese, Stille en die Suidelike Oseaan.

Verwant:
• Australiër
• Australies

Vertaling:
Engels: Australia
Nederlands: Australië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevorder
Volgende onderwerp: Vrystaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 23:00:31 MGT 2024