Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tien
tien [boodskap #126192] So, 26 Mei 2019 10:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tien
Afbreking: tien




Telwoord: tien

Betekenis:
• Die getal 10. Een meer as nege en een minder as elf.

Gebruik:
• Hy het tien uit tien vir die toets gekry.
• Sy het tien poppe.

Spreekwoord:
Tien teen een. [Baie waarskynlik.]
• Hy lieg soos tien perde skop. ['n Baasleuenaar.]
• Een voël in die hand is beter as tien in die lug. [Wat seker is, is bo die onsekere te verkies.]

Verwant:
• tiende

Vertaling:
Engels: ten
Frans: dix
Nederlands: tien
Sotho: lesome
Zoeloe: ishumi


Selfstandige naamwoord: tien
Meervoud: tiene

Betekenis:
• Die getal 10.

Gebruik:
• Die tien is besig om my van my kop af te dryf.

Afgelei:
• tienuur

Vertaling:
Engels: ten
Nederlands: tien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Parys
Volgende onderwerp: voorgestel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 14:25:12 MGT 2024