Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rigting
rigting [boodskap #126159] Sa, 25 Mei 2019 07:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18934
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rigting
Afbreking: rig•ting




Selfstandige naamwoord: rigting
Meervoud: rigtings
Verkleinwoord: rigtinkie
Meervoud van verkleining: rigtinkies

Betekenis:
• Koers van 'n beginpunt tot by 'n bestemming; die spesifieke kant of sy na iets toe.
• Heersende denkwyse; stroming; gesindheid.

Gebruik:
• 'n Kompas is 'n instrument wat die rigting ten opsigte van noord aandui.
• Die outeur het 'n nuwe rigting met jy jongste roman ingeslaan.

Hiponiem:
• noord
• oos
• suid
• wes

Afgelei:
• geloofsrigting
• rigtingaanwyser
• rigtingloos
• rigtingslyn
• rigtingsoeker
• rigtingspeiler
• rigtingvas
• rigtingwyser
• windrigting

Vertaling:
Engels: direction, tendency, inclination
Nederlands: richting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beeld
Volgende onderwerp: afgelei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 14:25:17 MGT 2024