Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoërskool
hoërskool [boodskap #126154] Sa, 25 Mei 2019 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoërskool
Afbreking: hoër•skool
Samestelling: hoër + skool



Selfstandige naamwoord: hoërskool
Meervoud: hoërskole
Verkleinwoord: hoërskooltjie
Meervoud van verkleining: hoërskooltjies

Betekenis:
• Skool wat onderrig op sekondêre vlak aanbied (tipies graad 8 tot 15, of standerd 5 tot 10).

Gebruik:
• Ek gaan volgende jaar hoërskool toe.
Hoërskool is die laaste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika.

Antoniem:
• laerskool

Afgelei:
• hoërskooljare
• hoërskoolleerling
• hoërskoolloopbaan
• hoërskoolonderwyser
• hoërskoolonderwyseres
• hoërskoolopleiding
• hoërskoolpos

Vertaling:
Engels: high school, secondary school
Nederlands: secundaire school

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hierna
Volgende onderwerp: unie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:46:36 MGT 2024