Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebring
gebring [boodskap #126073] Wo, 22 Mei 2019 05:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebring
Afbreking: ge•bring




Werkwoord: bring
Verlede tyd: het gebring

Betekenis:
• Verlede deelwoord van bring: êrens heen gevat.

Gebruik:
• Sy het vir hom net geluk gebring.
• Hy het vir haar vetkoeke gebring.

Spreekwoord:
• Hy het die saak te berde gebring. [Iets opper vir bespreking.]

Vertaling:
Engels: brought
Nederlands: gebracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voordat
Volgende onderwerp: kus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 06:17:30 MGT 2024