Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangebied
aangebied [boodskap #126066] Di, 21 Mei 2019 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangebied
Afbreking: aan•ge•bied




Werkwoord: bied aan, aanbied
Verlede tyd: het aangebied

Betekenis:
• Verlede deelwoord van aanbied: beskikbaar gestel; vir ander vertel het.

Gebruik:
• Hy het die motor teen betaling aangebied. Sy het geldelike hulp aangebied.
• Terwyl die onderwyser sy lesing aangebied het, gaan die skoolklok af. Watter universiteite het lesings in Afrikaans aangebied?

Vertaling:
Engels: offered, gave
Nederlands: aangeboden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewind
Volgende onderwerp: menslike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 07:43:01 MGT 2024