Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorheen
voorheen [boodskap #126050] Ma, 20 Mei 2019 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorheen
Afbreking: voor•heen




Bywoord: voorheen

Betekenis:
• Vroeër of 'n vorige tyd; êrens in die verlede; vantevore.

Gebruik:
• Die dorpie Volmoed het voorheen as Armoed bekendgestaan.

Vertaling:
Engels: formerly, in the past, used to
Nederlands: voorheen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roman
Volgende onderwerp: tradisionele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:32:37 MGT 2024